Namakwa Toere

Namakwa Toere en Namaqualand Country Lodge is `n familie-besigheid wat daarna streef om elke toeris en gas wat by ons oornag of saam met ons op toer gaan se verblyf `n onvergeetlike ondervinding te maak. Namakwa Toere is die leiers op die gebied van Namakwalandse blommetoere en toere na ons streek soos die Weskus en Sederberge. Ons is al sedert 1985 in die toerbedryf en weet presies hoe om na elke toeris se behoeftes om te sien sodat hul toer ondervinding by Namakwa Toere `n sielsverrykende vakansie is. Besoek gerus ons webwerf www.namakwatoere.co.za vir meer inligting omtrent ons toere.